Psalms 92:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wanneer die goddelose spring soos die gras, en as al die werkers van ongeregtigheid floreer; dit is dat hulle vir ewig vernietig sal word.
Afrikaans (NLV) 2011 Net ’n onkundige sal dit nie weet nie! Net ’n dwaas sal dit nie verstaan nie!
Afrikaans 1933/1953 'n Dom mens weet nie, en 'n dwaas verstaan dit nie:
Afrikaans 1983 Wie dit nie besef nie, is 'n dom mens, wie dit nie insien nie, is sonder verstand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Dom mens weet nie, en 'n dwaas verstaan dit nie:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dom mense, dwase, weet nie en hulle verstaan nie
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy nie oor die Here se grootheid nadink nie, is jy dom; dan het jy geen verstand in jou kop nie.