Psalms 92:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Bruis man weet nie; en 'n dwaas verstaan dit nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoe groot is u werke, Here! Hoe diep is u gedagtes! |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoe groot is u werke, o HERE; baie diep is u gedagtes! |
| Afrikaans 1983 | Groots is alles wat U doen, Here, ondeurgrondelik u gedagtes. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hoe groot is u werke, Here, hoe uitermate diep u gedagtes! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, dit is groot dinge wat U gedoen het, die dinge wat U dink, is vir my moeilik om te verstaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat U gedoen het, is te groot vir ons klein verstandjies. Wat U dink en beplan, is te groot vir mense om te verstaan. |