Psalms 92:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O HERE, hoe groot is u werke! en jou gedagtes is baie diep.
Afrikaans (NLV) 2011 U groot dade maak my bly, Here! Ek juig oor u handewerk.
Afrikaans 1933/1953 Want U het my bly gemaak, HERE, deur u dade; ek jubel oor die werke van u hande.
Afrikaans 1983 U groot dade, Here, het my baie bly gemaak, ek wil juig oor wat U gedoen het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want U maak my bly met u werk, Here, oor u handewerk jubel ek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want die dinge wat U gedoen het, het my bly gemaak, ek wil sing oor die dinge wat U gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, ek sal sing, want U het my lewe vol blydskap gemaak. Ek juig oor alles wat U gedoen het.