Psalms 92:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want U, HERE, het my bly gemaak deur u werk; ek sal triomfeer in die werke van u hande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | met snaarinstrumente, met die harp en die begeleiding met die lier. |
| Afrikaans 1933/1953 | by die tiensnarige instrument en by die harp, by snarespel op die siter. |
| Afrikaans 1983 | om dit te doen met snaarinstrumente, met harp en lier. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | met tiensnarige instrumente, met harpe en die speel van liere. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek doen dit met 'n tiensnaar-harp, en met die musiek van 'n lier, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek wil dit uitsing met die geklank van viole, kitare, harpe en liere. |