Psalms 92:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Op 'n instrument van tien snare en op 'n psalter; op die harp met 'n plegtige klank. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | om soggens u goedheid aan te kondig, en in die aand u getrouheid, |
| Afrikaans 1933/1953 | om in die môre u goedertierenheid te verkondig en u getrouheid in die nagte; |
| Afrikaans 1983 | om elke môre van u liefde te getuig, en elke aand van u trou, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | om in die môre u troue liefde te verkondig, en u trou in die nagte – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | om elke môre te sê dat U doen wat U belowe, om elke nag te sê dat U dieselfde bly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vroeg in die môre wil ek van u groot liefde vertel. In die aand wil ek uitjubel dat U altyd op u pos is. U slaap nooit nie. |