Psalms 92:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Om U goedertierenheid in die môre te openbaar en U getrouheid elke nag, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is goed om die Here te dank, om u Naam te loof, Allerhoogste; |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is goed om die HERE te loof en tot eer van u Naam te psalmsing, o Allerhoogste, |
| Afrikaans 1983 | Dit is goed om die Here te loof, om u Naam te besing, Allerhoogste, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is goed om die Here te dank, om u Naam te besing, Allerhoogste; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is goed om vir die Here dankie te sê, om te sing vir U, Hoogste God, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Allerhoogste Here, dit maak my baie bly om vir U ’n danklied te sing. Ek wil liedere sing om aan U eer te gee. |