Psalms 92:16 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sal sê: “Die Here is regverdig. Hy is my rots. By Hom is daar geen onreg nie.”
Afrikaans 1983 So sal blyk dat die Here regverdig is, dat daar by Hom geen onreg is nie. Hy is my rots.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sodat hulle kan verkondig: “Regverdig is die Here, my rots, en daar is geen ongeregtigheid by Hom nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit wys dat die Here reg doen. Hy is my Rots, Hy doen nie verkeerd nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sal vertel dat die Here ’n reguit pad met mense loop. Hy duld nie kwaad nie. Hy beskerm sy kinders. Ek kruip by Hom weg.