Psalms 92:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle sal nog vrugte dra in die ouderdom; hulle sal vet en bloeiend wees; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Geplant in die Here se huis, groei hulle weelderig in die voorhowe van ons God. |
| Afrikaans 1933/1953 | Geplant in die huis van die HERE, sal hulle groei in die voorhowe van onse God. |
| Afrikaans 1983 | Hulle vind hulle krag in die huis van die Here en groei op in die tempel van ons God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle is geplant in die huis van die Here; in die voorhowe van ons God blom hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle is soos bome wat by die tempel staan en wat vrugte dra op die oop stukke grond van ons God. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense wat die Here liefhet, kry krag daaruit om die Here te aanbid. Daarom is hulle gereeld op hulle knieë voor ons God. |