Psalms 92:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die wat in die huis van die HERE geplant is, sal floreer in die voorhowe van onse God.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar regverdiges sal blom soos ’n palmboom, en welig groei soos ’n seder van die Libanon.
Afrikaans 1933/1953 Die regverdige sal groei soos 'n palmboom; hy sal opgroei soos 'n seder op die L¡banon.
Afrikaans 1983 Die regverdiges sal sterk wees soos palmbome, soos hoë seders op die Libanon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Regverdiges – soos palmbome skiet hulle op, soos seders op die Libanon groei hulle hoog.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar mense wat reg doen, is soos 'n palmboom wat groei, soos 'n sederboom wat hoog groei op die Libanon-berg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat die Here liefhet, staan so sterk soos ’n yslike groot boom. Soos bome in die Libanon se woud, so sterk staan hy.