Psalms 92:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar my horing sal jy verhef soos die horing van 'n eenhoring: ek sal met vars olie gesalf word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar u vyande, Here, u vyande sal sekerlik vergaan. Alle boosdoeners sal verstrooi word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want kyk, u vyande, o HERE, want kyk, u vyande sal vergaan; al die werkers van ongeregtigheid sal verstrooi word. |
| Afrikaans 1983 | en dit staan vas: u vyande sal uitgedelg word, Here, almal wat onreg doen, sal vernietig word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, kyk, u vyande, Here, ja, kyk, u vyande gaan ten gronde; dié wat onreg pleeg, word verstrooi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, Here, ek weet u vyande sal verdwyn, ja, ek weet hulle sal verdwyn, U sal almal wat slegte dinge doen, wegjaag na al die kante toe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U sal altyd die Here wees, maak nie saak wat mense sê of doen nie. Al die slegte mense sal die een of ander tyd verdwyn. |