Psalms 91:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Omdat jy die HERE, wat my toevlug is, die Allerhoogste, jou woning gemaak het;
Afrikaans (NLV) 2011 As die Here jou toevlug is, as die Allerhoogste jou skuilplek is,
Afrikaans 1933/1953 Want U, HERE, is my toevlug. Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak.
Afrikaans 1983 Omdat jy die Here as skuilplek geneem het, die Allerhoogste as jou beskermer,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, U, Here, is my skuilplek. Die Allerhoogste het jy jou woning gemaak:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy het vir die Here gevra om jou te beskerm, jy glo dat jy veilig sal wees by die Hoogste God,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is goed dat jy by die allerhoogste God gaan wegkruip.