Psalms 91:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Net met jou oë sal jy die loon van die goddelose aanskou en sien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net met jou oë sal jy dit aanskou, en die straf van die goddelose sien. |
| Afrikaans 1933/1953 | Net met jou oë sal jy dit aanskou en die vergelding van die goddelose sien. |
| Afrikaans 1983 | Met jou eie oë sal jy sien hoe die goddelose gestraf word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy sal maar net toekyk – die vergelding van goddeloses sal jy sien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy sal dit self sien, jy sal kyk hoe die Here die mense straf wat verkeerd doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy sal staan en kyk hoe mense wat nie op die Here vertrou nie, platgetrap word. |