Psalms 91:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ook nie vir die pes wat in duisternis wandel nie; ook nie vir die verwoesting wat op die middag verwoes nie.
Afrikaans (NLV) 2011 vir die plaag wat in die donker kom, of die ramp wat teen die middag verwoes nie.
Afrikaans 1933/1953 vir die pes wat in die donker wandel, vir die siekte wat op die middag verwoes nie!
Afrikaans 1983 vir pes wat in die donker toeslaan of vir siekte wat helder oordag verwoesting saai nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vir 'n pessiekte wat in die donker rondloop, vir die epidemie wat helder oordag verwoes nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie bang wees vir die pes wat in die donker kom nie, of vir die dinge wat in die dag alles verwoes nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Geen bose gees sal jou onverwags in besit neem nie. Nie eens ’n gevaarlike siekte wat jou van agter af bekruip, of ’n epidemie wat jou oorval, sal jou kwaad kan aandoen nie.