Psalms 91:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy moet nie bang wees vir die skrik in die nag nie; ook nie vir die pyl wat bedags vlieg nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sal nie bang wees vir die skrik van die nag, of die pyle van die dag;
Afrikaans 1933/1953 Jy hoef nie te vrees vir die skrik van die nag, vir die pyl wat bedags vlieg nie,
Afrikaans 1983 Jy hoef nie bang te wees vir gevaar in die nag of vir aanvalle oordag,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy sal nie bang wees vir die verskrikking van die nag, vir 'n pyl wat oordag vlieg nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie bang wees vir die dinge wat jou in die nag laat skrik nie, of vir die pyle wat mense in die dag na jou toe skiet nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy hoef nie bang te wees dat enige mag jou bedags of snags sal oorrompel nie.