Psalms 91:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarlik, Hy sal jou red uit die vangnet van die voëlvanger en van die bruisende pes.
Afrikaans (NLV) 2011 Verseker sal Hy jou red uit die strik van die voëlvanger, en van die plaag wat vernietig.
Afrikaans 1933/1953 Want Hy is dit wat jou sal red uit die net van die voëlvanger, van die verderflike pes.
Afrikaans 1983 Dit is Hy wat jou uit die voëlvanger se wip hou en jou bewaar van dodelike siekte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, Hy is die Een wat jou red uit die net van die voëlvanger, van die dodelike pessiekte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, die Here sal jou red van die vangnet waarin iemand jou wil vang, Hy sal jou red van die pes wat alles verwoes.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dis die Here wat jou uit die moeilikheid kom haal as iemand jou met skelmstreke om die bos gelei het. Hy bly getrou aan jou.