Psalms 91:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal van die HERE sê: Hy is my toevlug en my vesting: my God; op Hom sal ek vertrou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal vir die Here sê: “U is my toevlug en my vesting, my God op wie ek vertrou.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sal tot die HERE sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou. |
| Afrikaans 1983 | hy sê vir die Here: “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sê vir die Here: “My skuilplek, my bergskuiling, my God op wie ek vertrou!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan sê hy vir die Here: “By U is ek veilig, U is vir my soos 'n veilige plek in die berge. My God, ek weet U sal my beskerm.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy kan vir die Here sê: “U beskerm en bewaar my. U is my God op wie ek vertrou.” |