Psalms 91:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Met 'n lang lewe sal Ek hom versadig en hom my heil laat sien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal hom ’n lang lewe gee, en hy sal my verlossing sien.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Met lengte van dae sal Ek hom versadig, en Ek sal hom my heil laat sien. |
| Afrikaans 1983 | 'n Baie lang lewe sal Ek hom gee en oor my hulp sal hy hom verbly.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Met 'n lang lewe sal Ek hom versadig; Ek sal hom my verlossing laat ervaar.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal hom lank laat lewe, baie lank, Hy sal weet dat Ek hom gered het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal sy lewe vol maak met goeie dinge. Hy sal lank leef. Hy sal bly wees, want hy weet dat Ek graag help.” |