Psalms 91:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy moet op die leeu en adder trap; die jong leeu en die draak moet jy vertrap.
Afrikaans (NLV) 2011 Op die leeu en die adder sal jy trap, die jong leeu en die slang vertrap.
Afrikaans 1933/1953 Op die leeu en die adder sal jy trap, die jong leeu en die slang vertrap.
Afrikaans 1983 Jy sal oor leeus en adders loop, leeus en slange sal jy doodtrap.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op leeus en horingslange sal jy trap, jong leeus en slange sal jy vertrap.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy sal leeus en slange doodtrap.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy sal nie eens jou toon teen ’n klip stukkend stamp nie. Jy sal oor jou vyande loop. Van een ding kan jy baie seker wees: as jy op die Here vertrou en elke dag op sy hulp staatmaak, sal nie eens die grootste gevare in die lewe jou ooit onderkry nie. Met die Here se hulp sal jy elke moeilikheid wat jou oorkom te bowe kom. Jy sal bo dit alles uittroon.