Psalms 91:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle moet jou in hul hande dra, dat jy nie jou voet teen 'n klip stamp nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sal jou op die hande dra sodat jy nie jou voet teen ’n klip stamp nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle sal jou op die hande dra, sodat jy jou voet teen geen klip stamp nie. |
| Afrikaans 1983 | Op hulle hande sal hulle jou dra, sodat jy nie jou voet teen 'n klip sal stamp nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die hande sal hulle jou dra, sodat jou voet nie teen 'n klip stamp nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sal jou dra, en jy sal nie jou toon teen 'n klip stamp nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle sal jou veilig in hulle hand vashou sodat jy nie seerkry nie. |