Psalms 91:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Hy sal sy engele oor jou bevel gee om jou te bewaar op al jou weë. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want Hy sal sy engele beveel om jou te beskerm oral waar jy gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | want Hy sal sy engele aangaande jou bevel gee om jou te bewaar op al jou weë. |
| Afrikaans 1983 | Hy sal sy engele opdrag gee om jou te beskerm waar jy ook al gaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want Hy sal sy engele oor jou opdrag gee om jou te beskerm op al jou paaie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want die Here sal sy engele stuur om jou te beskerm oral waar jy gaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy engele sal jou omring wanneer die Here vir hulle sê om dit te doen. Hy sal sê dat hulle jou moet beskerm. |