Psalms 91:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Geen onheil sal jou tref nie, en geen plaag sal naby jou woning kom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sal geen kwaad jou tref, en geen ramp naby jou tent kom nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie; |
| Afrikaans 1983 | sal geen onheil jou tref en geen plaag naby jou woonplek kom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Onheil sal jou nie oorval nie en 'n plaag sal nie naby jou tent kom nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | daarom sal daar niks wat sleg is, met jou gebeur nie, en daar sal nooit siekte naby jou tent kom nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ongelukke, rampe en ernstige siektes sal jou of jou huis nie tref nie. Hy self sal jou bewaar. |