Psalms 90:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want al ons dae is verby in u toorn; ons spandeer ons jare soos 'n verhaal wat vertel word.
Afrikaans (NLV) 2011 Al ons dae gaan verby onder u toorn, ons eindig ons lewe soos ’n sug.
Afrikaans 1933/1953 Want al ons dae gaan verby deur u grimmigheid, ons bring ons jare deur soos 'n gedagte.
Afrikaans 1983 Onder u toorn vlieg ons dae en skiet ons jare verby soos 'n gedagte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want al ons dae gaan verby onder u gramskap, ons voltooi ons jare soos 'n sug.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, U bly kwaad vir ons so lank soos ons lewe, ons lewe gaan baie gou verby.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elke dag van ons lewe gaan vinnig verby as U vir ons kwaad is. Die lewe skiet so vinnig soos ’n gedagte by ons verby.