Psalms 90:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het ons ongeregtighede voor U gestel, ons verborge sondes in die lig van U aangesig.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons sondes is oop en bloot voor U, ons geheime sondes word bekend in die lig van u teenwoordigheid.
Afrikaans 1933/1953 U stel ons ongeregtighede voor U, ons verborge sondes in die lig van u aangesig.
Afrikaans 1983 U sien ons oortredinge raak, U bring die sondes wat ons wou wegsteek, aan die lig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U het ons sondeskuld voor U geplaas, ons geheime sondes in die lig van u teenwoordigheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U weet wat ons gedoen het wat verkeerd is, U sien die sondes wat ons wil wegsteek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) want U weet van al ons slegte dade. Selfs die verkeerde dinge wat ons vir U probeer wegsteek, is oop en bloot voor U.