Psalms 90:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die môre bloei dit en groei dit op; in die aand word dit afgekap en verdor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Soggens skiet dit op en groei, in die aand verdroog dit en verwelk. |
| Afrikaans 1933/1953 | in die môre bloei dit en spruit weer uit; in die aand sny 'n mens dit af, en dit verdor. |
| Afrikaans 1983 | in die môre is dit nog groen, maar dit word afgesny en teen die aand is dit verlep en dit verdroog. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat in die oggend bloei en uitspruit, en teen die aand verlep en verdroog. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In die oggend begin die plante groei, en in die aand verdwyn hulle. Hulle word droog, hulle verlep. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die môre sien jy nuwe grassies opkom; dit is groen en vol lewe, maar teen die aand se kant het dit uitgedroog. Dan moet jy dit afsny. |