Psalms 90:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want duisend jaar is in u oë net soos gister as dit verby is, en soos 'n nagwaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Vir U is duisend jaar soos gister wat verbygaan, soos ’n nagwaak wat gou verby is!
Afrikaans 1933/1953 Want duisend jaar is in u oë soos die dag van gister as dit verbyskiet, en soos 'n nagwaak.
Afrikaans 1983 Duisend jaar is vir U soos gister as dit verby is, soos een enkele wagbeurt in die nag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want duisend jaar is in u oë soos die dag van gister wanneer dit verbygaan, – 'n wagbeurt in die nag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want vir U is 1 000 jaar soos gister wat verby is, of soos 'n wagbeurt in die nag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die Here se oë word tyd nie met ’n horlosie gemeet of volgens die almanak bepaal nie, want 1 000 jaar is vir U presies dieselfde as een dag.