Psalms 90:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U bring die mens tot vernietiging; en sê: Keer terug, mensekinders! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U laat mense weer terugkeer tot stof, en sê: “Keer terug, mensekinders!” |
| Afrikaans 1933/1953 | U laat die mens terugkeer tot stof en sê: Keer terug, o mensekinders! |
| Afrikaans 1983 | U laat die mens sterwe: U sê net: “Word weer stof!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U laat sterflinge terugkeer tot stof; U sê net: “Keer terug, mensekinders!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U laat die mens sterf sodat hy weer stof word, U sê: “Mens, jy moet teruggaan.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U laat toe dat die mens doodgaan. U sê: “Mens, word weer stof waaruit jy gemaak is.” En so keer die mens terug na die grond toe waaruit U hom gemaak het. Die mens se lewe gaan baie gou verby. |