Psalms 90:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Voordat die berge voortgebring is, of U die aarde en die wêreld gevorm het, van ewigheid tot ewigheid, is U God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Voordat die berge gebore is en U die wêreld voortgebring het, van ewigheid tot ewigheid, is U God. |
| Afrikaans 1933/1953 | Voordat die berge gebore was en U die aarde en die wêreld voortgebring het, ja, van ewigheid tot ewigheid is U God. |
| Afrikaans 1983 | Voordat die berge gebore is, voordat U die wêreld voortgebring het, ja, van ewigheid tot ewigheid is U God! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Voordat die berge gebore is en U die aarde en die bewoonbare wêreld voortgebring het, ja, van altyd af en vir ewig is U God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U was altyd God, voordat die berge daar was, voordat U die aarde, die wêreld, gemaak het, en U sal altyd God wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nog voordat die berge daar was en voordat U die wêreld gemaak het, ja, van altyd en altyd af is U die ware God. |