Psalms 90:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat U werk aan U dienaars verskyn en U eer aan hulle kinders.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat al u dienaars u werke sien, en hulle kinders u heerlikheid.
Afrikaans 1933/1953 Laat u werk vir u knegte sigbaar word en u heerlikheid oor hulle kinders.
Afrikaans 1983 Laat u werk vir ons duidelik word en u grootheid vir ons kinders.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag u werk vir u diensknegte duidelik word, en u glansryke dade vir hulle kinders.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet vir ons, u dienaars, wys wat U doen, U moet Koning wees, ook Koning van ons kinders.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat almal wat U dien, raaksien wat U doen. Wys vir ons wat ’n vol en gelukkige lewe U gee, ook vir ons kinders.