Psalms 90:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O, maak ons vroeg versadig met U goedertierenheid; dat ons kan jubel en bly wees al ons dae.
Afrikaans (NLV) 2011 Vul ons met u genade in die oggend, dan sing ons van vreugde al ons dae.
Afrikaans 1933/1953 Versadig ons in die môre met u goedertierenheid, sodat ons kan jubel en bly wees in al ons dae.
Afrikaans 1983 Skenk ons elke dag u liefde in oorvloed, dat ons ons lewe lank mag juig en bly wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Versadig ons in die oggend met u troue liefde, sodat ons al die dae van ons lewe kan juig en bly wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet ons elke oggend help om te verstaan dat U doen wat U belowe het, dan sal ons juig en bly wees, so lank soos ons lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gee ons elke dag arms vol van u groot liefde! Dan sal ons vir die res van ons lewe juig en bly wees.