Psalms 90:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Keer terug, o HERE, hoe lank? en laat dit jou berou oor U dienaars.
Afrikaans (NLV) 2011 Kom terug, Here! Hoe lank gaan U nog uitstel? Ontferm U tog oor u dienaars!
Afrikaans 1933/1953 Keer terug, HERE! Tot hoe lank? En ontferm U oor u knegte.
Afrikaans 1983 Hoe lank nog, Here, voordat U ons te hulp kom? Ontferm U tog oor ons.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Keer terug, Here! Hoe lank nog? Ontferm U oor u diensknegte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, wanneer sal U weer jammer wees vir die mense wat vir U dien?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, hoe lank gaan U nog kwaad bly? Wanneer kom help U ons? Omvou almal wat U dien met u liefde!