Psalms 90:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie ken die krag van U toorn? ook volgens jou vrees, so is jou toorn. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie ken die krag van u toorn? Wie ken die vrees van u woede? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie ken die sterkte van u toorn en u grimmigheid, ooreenkomstig die vrees wat aan U verskuldig is? |
| Afrikaans 1983 | Wie ken die krag van u toorn beter as u dienaars? Wie ken u gramskap beter? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie ken die krag van u toorn? U gramskap is net so groot soos die ontsag vir U. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Niemand weet wat U alles kan doen wanneer U kwaad is nie. Ons is bang vir U wanneer U kwaad is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, ons het ervaar hoe kwaad U vir ons kan word. Wie weet beter as ons hoe groot U woede is. Ons dien U nie soos U regtig verdien nie. Ons skiet ver te kort. |