Psalms 90:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Gebed van Moses, die man van God.) HERE, U was ons woonplek van geslag tot geslag.
Afrikaans (NLV) 2011 Here, U was ons toevlug van geslag tot geslag.
Afrikaans 1933/1953 'n Gebed van Moses, die man van God. Here, U was vir ons 'n toevlug van geslag tot geslag.
Afrikaans 1983 'n Gebed van Moses, die man van God. Here, U was vir ons 'n toevlug van geslag tot geslag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Gebed. Van Moses, die man van God. My Heer, U was vir ons 'n woning van geslag tot geslag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Gebed. Van Moses, die man van God. Here, ons was veilig by U, al die geslagte lank.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, in die verlede het U ons en ons ouers beskerm. So was dit nog altyd.