Psalms 9:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy sal die wêreld oordeel in geregtigheid, Hy sal die volk oordeel in opregtheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die Here regeer vir altyd, sy troon het Hy vir regspraak ingerig.
Afrikaans 1933/1953 Maar die HERE sit vir ewig; Hy het sy troon reggesit vir die oordeel.
Afrikaans 1983 Die Here is altyd op sy troon; op sy regterstoel is Hy steeds gereed vir die regspraak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here regeer vir ewig; Hy vestig sy troon vir die regspraak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here regeer vir altyd, Hy is gereed om te oordeel wanneer Hy op sy troon gaan sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here regeer vir altyd oor almal. Hy regeer as die regverdige Een. Hy neem altyd die regte besluite.