Psalms 9:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want U het my reg en my saak gehandhaaf; jy sit op die troon en oordeel reg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer my vyande omdraai en vlug, sal hulle voor U struikel en vernietig word. |
| Afrikaans 1933/1953 | omdat my vyande agteruitwyk, struikel en omkom van voor u aangesig. |
| Afrikaans 1983 | Toe U verskyn het, het my vyande gevlug, hulle het gestruikel en omgekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer my vyande terugdeins, struikel hulle en kom hulle om vanweë u teenwoordigheid, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer my vyande voor U moet kom staan, dan vlug hulle en hulle val en sterf, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense wat niks van my hou nie, pla my nie meer nie. U het hulle tot ’n val gebring. Hulle het voor U vergaan. |