Psalms 9:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wees hulle bevrees, HERE, sodat die nasies kan weet dat hulle maar mense is. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011 Staan tog op, Here! Moenie dat mense U teëstaan nie! Laat die nasies voor U teregstaan.
Afrikaans 1933/1953 Staan op, HERE, laat die mens nie sterk word nie; laat die heidene voor u aangesig geoordeel word! [ (Psalms 9:21) o HERE jaag hulle skrik aan; laat die heidene weet, hulle is mense! Sela. ]
Afrikaans 1983 Gryp tog in, Here, sodat die mens hom nie verhef nie. Laat die nasies voor U teregstaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Staan op, Here, mense moet nie die oorhand kry nie; laat nasies voor U teregstaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U moet nou iets doen, U moet die mense laat besef dat hulle nie sterk is nie, U moet die volke voor U laat kom staan en U moet hulle oordeel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gryp nou in, Here! Anders dink party mense dat hulle baie sterk is. Maak almal bymekaar wat U nie dien nie. Wees ’n regverdige regter. Oordeel hulle!