Psalms 9:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal bly wees en juig in U; ek wil lofsing tot eer van u Naam, o Allerhoogste.
Afrikaans (NLV) 2011 Here, ek sal U prys met my hele hart. Ek sal vertel van al u wonderlike dade.
Afrikaans 1933/1953 Ek wil die HERE loof met my hele hart; ek wil al u wonders vertel.
Afrikaans 1983 Met my hele hart wil ek U prys, Here, wil ek van u magtige reddingsdade vertel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek wil die Here prys met my hele hart; ek wil van al u wonderdade vertel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, ek wil U prys met my hele hart, ek wil vertel van al die wonderlike dinge wat U doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Met alles binne-in my wil ek vir die Here dankie sê! Ek wil praat oor die wonderlike dinge wat U gedoen het.