Psalms 9:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Staan op, HERE; laat die mens nie oorweldig nie; laat die heidene voor u oë geoordeel word.
Afrikaans (NLV) 2011 Want die behoeftiges word nie vir altyd vergeet nie, en die hoop van die armes sal nie vir altyd vernietig word nie.
Afrikaans 1933/1953 Want die behoeftige sal nie vir altyd vergeet word, die verwagting van die ellendiges nie vir ewig verlore gaan nie.
Afrikaans 1983 Waarlik, die behoeftiges word nie vir altyd vergeet nie, nie vir ewig sal die verwagting van dié wat in nood is, vrugteloos wees nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar die behoeftiges sal nie vir altyd vergeet word nie; die magteloses se hoop is nie vir altyd verlore nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, die Here sal nie vir altyd die arm mense vergeet nie. Die mense wat hulleself nie kan help nie, kan aanhou hoop dat God hulle sal help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy hulp nodig het, kan jy maar net jou hoop op die Here stel. Hy sal jou nooit teleurstel nie.