Psalms 9:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die goddelose sal in die hel verander word, en al die nasies wat God vergeet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here is bekend vir sy regverdige oordeel. Die goddeloses is gevang met hulle eie handewerk. Higgajon Sela |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE het Hom bekend gemaak; Hy het strafgerig geoefen; die goddelose is verstrik in die werk van sy hande. Higgajon. Sela. |
| Afrikaans 1983 | So het die Here Hom bekend gemaak, Hy het reg laat geskied, en die skuldige is deur sy eie handewerk gevang. Higgajon Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het Homself bekend gemaak: Hy laat reg geskied; goddeloses raak in hulle eie handewerk verstrik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het gewys wie Hy is, Hy het reg ge-oordeel. Hy straf die mense wat verkeerde dinge doen. Higgajon Sela |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het vir alle mense gewys wie Hy regtig is. Hy straf verkeerde dade. Mense wat Hom nie dien nie, moet weet dat hulle deur hulle eie geknoei tot ’n val sal kom. |