Psalms 9:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sing tot eer van die HERE wat op Sion woon; verkondig onder die volke sy handelinge.
Afrikaans (NLV) 2011 Dié wat u Naam bely, vertrou op U, want niemand wat U soek, laat U in die steek nie, Here.
Afrikaans 1933/1953 En hulle wat u Naam ken, sal op U vertrou, omdat U die wat U soek, nie verlaat nie, o HERE!
Afrikaans 1983 Daarom vertrou almal wat u Naam bely, op U, want U, Here, laat dié wat vra na u wil, nie in die steek nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie u Naam ken, kan op U vertrou, want U laat hulle wat U soek nie in die steek nie, Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat vir U ken, weet dat U sal doen wat U sê, want U los nie die mense wat naby U wil wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal wat U ken, vertrou op U. U laat mense wat U soek en van U afhanklik is, nooit in die steek nie.