Psalms 9:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die wat u Naam ken, sal op U vertrou, want U, HERE, het die wat U soek, nie verlaat nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here is ’n skuilplek vir die onderdrukte, ’n toevlug in tye van moeilikheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | So is die HERE dan 'n rotsvesting vir die verdrukte, 'n rotsvesting in tye van benoudheid. |
| Afrikaans 1983 | Vir die mens wat in gevaar verkeer, is die Here 'n toevlug, 'n skuilplek in tye van nood. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here sal 'n toevlugsoord wees vir die onderdrukte, 'n toevlugsoord in tye van nood. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here beskerm 'n mens wat homself nie kan beskerm nie, Hy beskerm die mense met wie dit sleg gaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here beskerm elkeen wat swaarkry. In die grootste nood kan hulle by Hom skuil. |