Psalms 9:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Aan die musiekleier op Muthlabben, 'n Psalm van Dawid.) Ek wil U loof, HERE, met my hele hart; Ek sal al u wonderwerke bekend maak.
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Sterf vir die Seun". 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans 1983 Vir die koorleier: op die wysie van “By die dood van die seun”. 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die •musiekleier. Op “Dood van die seun”. 'n Psalm. Van Dawid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos die lied “Die dood van die seun.” 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***