Psalms 89:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U heers oor die woedende see; as sy golwe opkom, maak U hulle stil.
Afrikaans (NLV) 2011 Here, God die Almagtige, wie is magtig soos U, Here? U is omring deur u getrouheid.
Afrikaans 1933/1953 o HERE, God van die leërskare, wie is soos U? Grootmagtig is U, o HERE, en u trou is rondom U!
Afrikaans 1983 Here, almagtige God, wie is soos U? U krag is groot, Here, u trou is oral!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Here, God van alle magte, wie is so magtig soos U, Here? U trou omring U;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, God wat oor alles regeer, niemand is so sterk soos U nie. Here, almal rondom U weet dat U altyd dieselfde bly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie is naastenby so sterk soos U, Here, groot Bevelvoerder? ’n Mens kan U altyd vertrou. Want U is baie sterk.