Psalms 89:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O HERE, God van die leërskare, wie is 'n magtige HERE soos U? of aan jou trou rondom jou?
Afrikaans (NLV) 2011 In die hemelse vergadering is daar groot ontsag vir God. Hy is meer ontsagwekkend as hulle wat Hom omring.
Afrikaans 1933/1953 'n God grootliks gedug in die raad van die heiliges en vreeslik bo almal wat rondom Hom is?
Afrikaans 1983 Hy is God, vir Hom het die hemelse vergadering 'n heilige ontsag. Hy is magtig, gevrees onder almal rondom Hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n uiters gedugte God in die kring van die heiliges, en gevrees deur almal om Hom?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U is God, almal is bang vir U, almal in die groot vergadering van die engele. Almal rondom U respekteer U en dien U.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal rondom U, ook in die hemel, het ’n heilige ontsag vir U. O God, U is die sterkste van die sterkstes. Almal is bang vir U.