Psalms 89:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | God is grootliks gevrees in die vergadering van die heiliges en eerbiedig vir almal wat rondom Hom is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want wie in die hemel kan met die Here vergelyk word? Wie onder die hemelse wesens is soos die Here? |
| Afrikaans 1933/1953 | Want wie kan in die hemel met die HERE vergelyk word? Wie is soos die HERE onder die hemelinge, |
| Afrikaans 1983 | Wie in die hemel kan met die Here vergelyk word? Wie onder die hemelwesens is soos die Here? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want wie in die uitspansel kan langs die Here gestel word? Wie onder die hemelwesens is aan die Here gelyk – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want niemand anders in die hemel is soos die Here nie, nie een van die engele kan doen wat U doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is niks en niemand wat soos U is nie, nie eens in die hemel nie. Hulle kom nie eens naby U nie. |