Psalms 89:53 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Lof aan die Here vir altyd! Amen, ja, amen!
Afrikaans 1983 Aan die Here kom die lof toe vir altyd. Amen, ja, amen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here moet vir ewig geprys word! Amen, amen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die Here altyd prys. Amen en amen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Loof die Here vir ewig en altyd. Hy verdien dit. So is dit en so sal dit bly.