Psalms 89:52 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Geseënd is die HERE vir ewig. Amen, en Amen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle wat spot, is u vyande, Here, hulle bespot elke tree van u gesalfde. |
| Afrikaans 1933/1953 | waarmee u vyande, o HERE, smaad, waarmee hulle die voetstappe van u gesalfde smaad. [ (Psalms 89:53) Geloofd sy die HERE vir ewig! Amen, ja amen. ] |
| Afrikaans 1983 | Die mense van wie hierdie smaad kom, is u vyande, Here, dit is u gesalfde vir wie hulle smaad waar hy ook gaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat die spot dryf – aan u vyande, Here, wat die spot dryf met u gesalfde waar hy ook al gaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, die mense wat my spot, is u vyande, hulle het vir my, u gesalfde, gespot oral waar ek gaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie mense wat ons so spot en skaam laat kry, is u vyande. Hulle spot die koning wat U self aangestel het. |