Psalms 89:51 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarmee U vyande gesmaad het, o HERE! waarmee hulle die voetstappe van U gesalfde gesmaad het.
Afrikaans (NLV) 2011 Dink tog, Here, aan die vernedering van u dienaars, hoe ek in my hart die beledigings van baie volke dra.
Afrikaans 1933/1953 Gedenk, Here, die smaad van u knegte, hoe ek in my boesem dra die smaad van al die baie volke,
Afrikaans 1983 Dink, Here, aan die smaad wat my aangedoen is, aan alles wat ek moes verduur van baie volke.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My Heer, dink aan die bespotting van u diensknegte wat ek teen my bors dra; dink aan al die baie volke
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My Here, U moet daaraan dink dat mense vir my, u dienaar, gespot het. Ek het gehoor hoe al die volke my spot.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, dink asseblief aan die mense wat U dien. Kyk hoe sleg gaan dit met hulle en hoe skaam kry hulle voor die ander mense.