Psalms 89:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hemele sal U wonders loof, o HERE, U trou ook in die vergadering van die heiliges. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ‘Ek sal jou nageslag vir altyd as konings vestig, en jou troon bou van geslag tot geslag.’” Sela |
| Afrikaans 1933/1953 | Tot in ewigheid sal Ek jou nageslag bevestig en jou troon opbou van geslag tot geslag. Sela. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal vir jou 'n nageslag verseker vir altyd en jou troon in elke geslag laat standhou.” Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ‘Vir altyd hou Ek jou nageslag in stand; van geslag tot geslag het Ek jou troon gevestig. ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy sal altyd 'n nageslag hê, iemand van jou nageslag sal altyd koning wees.” Sela |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het beloof dat hy en sy nageslag vir altyd daar sal wees, met ’n nakomeling van hom op die troon.” |