Psalms 89:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | HERE, waar is U vorige goedertierenhede wat U aan Dawid in U waarheid beloof het? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Watter mens kan lewe sonder om die dood te sien? Wie kan homself red uit die mag van die doderyk? Sela |
| Afrikaans 1933/1953 | Watter mens leef daar wat die dood nie sal sien nie, wat sy siel sal kan red uit die mag van die doderyk? Sela. |
| Afrikaans 1983 | Watter mens leef daar wat die dood nie sal sien nie, wat homself kan red uit die mag van die doderyk? Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Watter jong man leef en sien nie die dood nie; wie kan sy lewe aan die mag van die •doderyk laat ontkom? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Watter mens wat lewe, sal nie sterf nie? Niemand. Watter mens kan homself vrymaak van die dood? Niemand. Sela |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie sal die dood kan vryspring? Wie kan homself van die dood red? |