Psalms 89:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Watter mens is dit wat lewe en die dood nie sal sien nie? Sal hy sy siel uit die hand van die doderyk red? Sela. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dink tog hoe verganklik is die lewe. Is die skepping van die mens dan ’n nuttelose daad? |
| Afrikaans 1933/1953 | Gedenk van watter lewensduur ek is, tot watter nietigheid U al die mensekinders geskape het! |
| Afrikaans 1983 | Dink tog daaraan hoe kort die lewe is, hoe min daar in die lewe is vir al die mense wat deur U geskep is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dink daaraan – wat is my lewensduur? Om watter sinlose rede het U alle mensekinders geskape? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet onthou dat my lewe kort is. U het al die mense so gemaak dat hulle maklik sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onthou, die lewe van die mense wat U gemaak het, is maar kort. Ons is almal mense wat doodgaan. |